
Welkom
Ons Hotel is ons naam, maar 'n Herberg is wat ons is. Ons wens is dat u die warmte en lig van kleindorpie gasvryheid sal ervaar.
Die gebou bestaan al sedert 1906, oorspronklik gebou uit modder! Ons was eers die Commercial Hotel, toe die Maluti Hotel en nou Ons Hotel. Dieselfde gebou met verskillende stories, gevorm en gedra en oorgedra deur die jare. Nadat ons opknapping ondergaan het, spog ons nou met 'n moderne, slanke en gemaklike huis-weg-van-huis in die hartjie van Zastron
Welcome
'Ons Hotel' is our name, but an Inn is what we are. Our wish is that you will experience the warmth and light of small-town hospitality.
The building has been around since 1906, originally built from mud! We were the Commercial Hotel first, then the Maluti Hotel and now the Ons Hotel. The same building with different stories, formed, carried and passed on through the years. Having undergone renovation we now boast a modern, sleek and comfortable home-away-from-home in the heart of Zastron